Welkom
RPO Vrystaat

Die RPO poog voortdurend om die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder. Die RPO wil ook as kollektiewe bedingingsorganisasie die ekonomiese welvaart van sy produsente verbeter.
Die RPO fokus op belangrike bedryfstake soos:
- Dieregesondheid, Tariefbeskerming, Invoermonitering;
Nuus

Rooivleis Gazette - Oktober 2025
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het die inisiatief geneem om ’n gesprekforum tussen produsente van Suid-Afrika, Namibië en Botswana te stig. Die hoofdoel van die forum is om sake van gemeens...
Lees Meer
Internasionale Rooivleisforum
Die Internasionale Rooivleisforum was 'n inisiatief deur die Nasionale RPO, en is gestig om spesifiek probleme en persepsies wat produsente ondervind in Suid-Afrika, Namibië en Botswana, aan te spreek...
Lees Meer
Bek & Klouseer Opdatering
BKS-entstofvoorraad aangekoop deur bedryf nou in Suid-Afrika
Lees MeerOp 17 Oktober 2025 het ‘n totaal van 644 000 dosisse BKS SAT-stam entstof vanaf die Botswana Vaccine Institute (BVI) in Suid-Afrika aangekom...




















