Meer Inligting
Ons Struktuur
Veeproduksie
Riglyne vir volhoubare en winsgewende veeproduksie
Veediefstalvoorkoming
Die boer se gids vir die voorkoming en hantering van veediefstal
Onlangse Dokumente
Welkom
RPO Vrystaat

Die RPO poog voortdurend om die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder. Die RPO wil ook as kollektiewe bedingingsorganisasie die ekonomiese welvaart van sy produsente verbeter.
Die RPO fokus op belangrike bedryfstake soos:
- Dieregesondheid, Tariefbeskerming, Invoermonitering;
Nuus

Werklike oplossings begin op die grond met boere soos jy
Ons verander hoe navorsings- en ontwikkelingsprioriteite in die rooivleisbedryf bepaal word, deur jou insette eerste te stel. Neem asseblief ’n paar minute om te deel waar navorsing en projekte werkli...
Lees Meer
Section 10 Scheme For FMD Routine Vaccination
The Minister of Agriculture has gazetted the Routine Vaccination Scheme for Foot-and- Mouth Disease under Section 101 of the Animal Diseases Act2. The scheme was published on 4 May 2026 and came i...
Lees Meer





















