Boerdery Bestuur
Bees Bestuursprogram

Omdat ons produsente se dektye verskil word net ‘n algemene riglyn vir die enting van beeste gegee , gerig op ouderdom van die diere. Begin by dragtige koeie of verse totdat die kalf gespeen is en daarna die tydperk totdat die verskalf uitgegroei is tot dek ouderdom. Sien die tabel 1 hier onder aan :
|
Siekte |
|
Ouderdom van ent |
Opmerking |
|||
|
Dragtige vroulik - 4 tot 6 weke voor kalf |
Die entings is meestal vir die opbou van teenliggaampies in die biesmelk vir die kalf. Ander siektes wat dalk ‘n probleem in jou kuddes soos Respiratoriese siektes |
||||
|
Koeie 4 weke voor dek |
RB51 is hier ‘n baie goeie opsie indien jou kudde se verse nie teen BM geënt was op die regte tye nie en sommer ook omdat BM al hoe meer in ons omgewings |
||||
|
Kalwers 3 |
Die gesonde en ontwurmde kalwers maak definitief ‘n verskil op speengewig en kondisie van die kalf. |
||||
|
4 weke na vorige enting van kalwers. |
Die opvolging enting van hierdie siektes is uiters belangrik vir goeie immuniteit op die kalf. Om S19 so vroeg as moontlik toe te dien, is veiliger. |
||||
|
Speenouderdom |
PASOP - tydens speen is die kalf onder stres en dus moet daar gewag word dat die kalf tot ruste kom voordat enige enting kan plaasvind. Die stres het ‘n negatiewe impak op die kalf se opneem van die entstof. |
||||
|
Nog ander siektes om na speenouderdom te oorweeg indien nodig. |
Hang van elke omgewing of kudde af. |
||||
|
6. 1ste RB 51 |
Verskalwers 8- |
Wag dat speenstres verby is. |
||||
|
Verskalwers - |
Na al hierdie reeks entings tydens speen, |
||||
|
Verskalwers - |
Na al hierdie reeks entings tydens speen, |
||||
|
Verskalwers - 4 weke voor dek | Daar is ook Vibrin van Zoetis wat slegs eenmalig toegedien kan word teen Vibrio indien die Vibrio van Onderstepoort nie beskikbaar is nie. |
Tabel 1. Riglyn-entingstabel.
LW - HIERDIE IS SLEGS ‘N RIGLYN OM TE GEBRUIK. Dus is ons raad dat jy eers jou persoonlike veearts nader om jou unieke program volledig uit te werk.
Die fokuspunt van die riglyn-entingstabel is gerig op jou jongdiere wat die meeste vatbaar vir die siektes is. Deur die vervangingsverse se immuniteit goed op te bou verbeter en versterk dit jou teelkudde se immuniteit vir die toekoms.














