BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bfn 079 529 5000 Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
Radiopraatjies

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat.

Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor die effektiwiteit van die huidige veediefstalwet.

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep veediefstal wysigingswetsontwerp, wat tans oop is vir kommentaar.

Deel 1
Deel 2
Kontak Inligting

BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bloemfontein.

rpofs@rpo.co.za

079 529 5000

RPO Vrystaat
Volg Ons