Boerdery Bestuur
Veediefstal

Aflaaibare Vorms: Diere-identifikasiemerk
- Registrasie van 'n diere-identifikasiemerk
- Heruitreiking van 'n diere-identifikasie sertifikaat
- Oordra van diere-identifikasiemerk
- Afslaers Inligtingsnota
- AgriSA CoE RuralSafety LegalGuidelines V6
- Animal Disease Act 35 of 84
- Animal Identification Act no 6 of 2002
- Animalidentity Afrikaans
- Animal Protection Act
- Artikel 6+8 Verduideliking
- Artikel 16 Staatskoerant
- Artikel Verblyfregte Meester 2014
- Bail Strategy
- Code Of Practice Handling And Transport of Livestock 2018
- Dierebeskermings Wet Wysiging
- Die waarde van modus operandi inligting by die ondersoek van sekere misdade
- Extracts From The Stock Theft Act
- Illegal Hunting With Dogs Adv Lehandra Lane Nov 2015 Vrystaat
- List Of Controlled Diseases
- National Instruction 2/1999
- National Instruction 3/2020
- NRTA Regs Part 1
- Onbevredigende Ondersoek Van Veediefstal Aanmeldingsvorm
- Procedural Notice Animal Identification Act AIDA
- PSIRA Act Regulations Code Of Conduct
- Rules and Regulations of Livestock agents
- Rural Crime And Community Safety Decrypted Book
- SA Constitution
- Staatskoerant - 22 Mei 1992 Art 16
- Stock Owners Pocketbook
- Stock theft Act 57 of 1959
- Stock theft manual RPO
- The Right To Approach The National Prosecuting Authority With Representations And Or Complaints
- Veediefstalhandleiding
- Vee Op Paaie
- Veeverwyderingsertifikaat
- Verklaring In Veediefstalsaak
- Vrae t.o.v. Opstel Van Proforma A1 Verklaring t.o.v. VL Veediefstal Hulplyn
Veediefstal Wet (Wet 57 VAN 1959): Toepassing van Artikel 6 & 8:
- Wet Artikel 6 en 8 | Veeverwyderings Sertifikaat (Artikel 6 en 8)
- Wet Artikel 6 Wetgewing
- Afslaers Inligtings Nota
- Are You Compliant With The Stocktheft Legislation?
- Stock Owners’ Pocket Book
Belangrike Dokumente
- Veeverwyderings Sertifikaat
- Onbevredigende Ondersoek van Veediefstal Aanmeldingsvorm
- Verklaring in Veediefstalsaak
- Aansoekvorm - Brandmerke
- Skut van Diere
- Veediefstalhandeliding (English)
Hierdie forums is onder andere by die volgende betrokke:
- Die bestuur van veediefstaleenhede in 'n total nuwe bedeling
- Die implimentering van wetgewing met betrekking tot die merk van diere
- Die verspreiding en daarstel van veeregisters
- Skakeling met die Departemente van Korrektiewe Dienste, Landbou, Vervoer, Buitelandse Sake, die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sowel as die SAPD en die Openbare Vervolgingsgesag
- Die herskryf van die Skutwet
- Finalisering van die Veediefstalwet
Polisiestasies bedien deur Vrede veediefstaleenheid:
|
|
Cornelia |
|
|
Tweeling |
|
|
Verkykerskop |
Polisiestasies bedien deur Heilbron veediefstaleenheid:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bekamping van Veediefstal
Prosedure om veediefstalsaak aan te meld en verder te hanteer:
1. Rapporteer saak onmiddelik.
2. Kry naam en rang van polisiebeampte by wie die saak aangemeld is.
3. Skryf die tyd, datum en polisiestasie se naam en VB nommer neer.
4. Die uniform polisie moet dan verklarings op die plaas afneem en die saak oorhandig aan die besondere veediefstal-eenheid.
5. Die veediefstal ondersoekbeampte moet dan sy naam en masnommer van die saak aan die vee-eienaar verskaf.
6. Die vee-eienaar moet sorg dra dat hy nie spore en ander bewysstukke beskadig nie
7. Maak seker dat beskuldigdes vir soveel moontlik misdade aangekla word (Diefstal, eiendomsbetreding en dieremishandeling)
Belangrik! Boere moet alle veediefstalsake aanmeld hoe gering ookal, selfs al was hul vorige ervarings onbevredigend. Personeel by polisiestasies word toegeken op grond van sake aangemeld.
Rolspelers
- Die vee-eienaar
- Polisie (9 veediefstal-eenhede in Vrystaat)
- Departement van Justisie
- Departement van korrektiewe dienste
- Paroolrade
- Veediefstalforum in die Vrystaat om werksaamhede van verskeie rolspelers te koordineer
- Beste resultate word bereik as alle rolspelers saamwerk
Voorkoming van Veediefstal
Die belangrike rol van vee-eienaars om veediefstal te voorkom:
- Moet alle diere merk - tatoeëer en brandmerk - eienaarskap van onidentifiseerbare dier kan moeilik bewys word (± 50% van alle diere is nie gemerk nie)
- Tel diere gereeld en hou behoorlik register Artikel 6 en 8 van Wet op veediefstal, Nr 57 van 1959 reg invul en verstaan
- Krale en laaibanke ver van opstal, veral naby paaie, moet sover moontlik gesluit word
- Let op gedrag van eie werkers- dikwels informante vir veediewe, wetend of onwetend
- Die polisie het nie die kapasiteit om vee op plase te beskerm nie
Ten slotte
Veediefstal:
- maak ernstige inbreuk op die winsgewendheid en internasionale mededingendheid van vee-eienaars in SA
- werk negatief in op die grondhervormingsproses en swart ekonomiese bemagtiging
- is 'n unieke misdaad:
- Lewende diere is betrokke
- Wei onbeskermd in veld
- Kan nie toegesluit word nie
- Dikwels uiterse wreedheid teenoor diere
- Besondere verhouding tussen vee-eienaar en sy diere
- Diefstal van sy vee is 'n emosionele ervaring vir eienaar
Lesothogrens
Die grenslyn tussen Lesotho en Vrystaat strek oor ongeveer 520km vanaf Zastron in die Suide tot Clarens in die Noorde. Die RSA handhaaf privaat grond besit waarin die individu privaatreg uitoefen op sy eiendom. In Lesotho bestaan kommunale reg en is die grond die eiendom van die staat en onder beheer van stamkapteins.
Oorgrens misdade is onder andere die volgende:
- Veediefstal
- Weiding- en lekdiefstal
- Beskadiging van infrastruktuur
- Ander vorme van diefstal (voertuie, werktuie, onderdele en pype en windpompe)
- Aanranding van RSA veewagters
- Daggasmokkelary
Twee ander belangrike oorgrensprobleme is:
- Veesiektes
- Weidingspermitte














