BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bfn 079 529 5000 rpofs@rpo.co.za
Notas op Artikel 9 - Wet Op Dieresiektes

Notas op Artikel 9 - Wet Op Dieresiektes

Die langverwagte Artikel 9-riglyne is uiteindelik gepubliseer en kan nou daadwerklik geïmplementeer word.
Na ons mening was hierdie een van die belangrikste stappe om uiteindelike vordering in die heersende BEK-situasie teweeg te bring. Suid-Afrika is vir ‘n geruime tydjie al ‘n land met die status van BEK met inenting, maar word bestuur op grond van beheermaatreëls wat geld vir ‘n BEK-vrye land sonder inenting. Die nuwe beheermaatreëls is op ons werklike status gegrond, en dit is positief.

Hierdie verduidelikende notas het een doelwit, naamlik om sommige van die maatreëls wat primêre veeprodusente affekteer, uit te lig en toe te lig. Daarom word nie elke punt en paragraaf wat in die Staatskoerant afgekondig is, bespreek nie.

Laai die dokument hier af.

Kontak Inligting

BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bloemfontein.

rpofs@rpo.co.za

079 529 5000

RPO Vrystaat
Volg Ons