BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bfn 079 529 5000 rpofs@rpo.co.za
Kongreskennisgewing

Kongreskennisgewing

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na die 2026 Kongres van RPO Vrystaat, wat soos volg aangebied word:

  • DATUM: Woensdag, 17 Junie 2026 TYD: 07:45 – Registrasie 08:15 – Kongres neem stiptelik ’n aanvang
  • PLEK: Leopards & Lace, Bloemfontein
  • TEMA - WINSGEWENDHEID & VOLHOUBAARHEID IN DIE ROOIVLEISBEDRYF

SPREKERS EN ONDERWERPE

  • Dr. Danie Odendal (Besturende Direkteur Veearts Netwerk) “Volgehoue Bek-en-Klouseer inenting deur opvolg inenting”
  • Mnr. Dewald Olivier(RMIS – Red Meat Industry Services) “Ons is RMIS”
  • Mnr. Kobus Bester (LRF – Livestock Registering Federation)
  • Mnr. Bennie van Zyl (TLU Suid-Afrika) “My omgewing, ek en die verbruiker”
  • Dr. Frikkie Maré (HUB Rooivleisprodusente Organisasie) -Terugvoer Nasionale Rooivleisprodusente Organisasie

REGISTRASIE EN SPERDATUM

Bylae A is hierby aangeheg. Registrasie sluit op 31 Mei 2026

NAVRAE

  • Carine Annandale Sel: 079 529 5000
  • E-pos: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

BANKBESONDERHEDE

Vrystaat RPO
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 40537 44 445
Takkode: 632005

EFT’s en bankdeposito’s: Gebruik asseblief volledige verwysings (Naam van Landbouvereniging of voorletters en van van afgevaardigde(s)).

U samewerking en tydige registrasie sal bydra tot ’n suksesvolle en betekenisvolle kongres.

Kontak Inligting

BKB Kompleks, Bloemskou, Curielaan, Bloemfontein.

rpofs@rpo.co.za

079 529 5000

RPO Vrystaat
Volg Ons