KONGRESPROGRAM 13 JUNIE 2019
VOLHOUBARE ERFOPVOLGING IN DIE VEEBEDRYF
7:30 Registrasie
8:00 Pastoor Pieter Coffey Opening
8:15 Mnr. Nico Buys Verwelkoming
8:20 Adv. Gielie Nieuwoudt Voorsittersverslag
8:30 Mnr. James Faber Vise-Voorsitter, Nasionale RPO
8:45 Me. Hesna Rheeder “Volhoubare erfopvolging”
9:30 Prof. Frikkie Neser “Genetiese bestuur vir die toekoms”
10:15 Verkiesing Voorsitter & Vise-Voorsitter en Streekbestuur
10:25 ONTBYT
11:00 Mnr. Niël Pienaar Goedkeuring van Finansiële State
11:10 Mnr. Gert Olivier “Die unieke voordele van
Selfversekering” (Santam Structured
Insurance)
11:25 Dr. Danie Odendaal “Wat het ons geleer uit die Bek- en
Klouseer uitbraak”
12:15 Dr. Frikkie Maré “Volhoubare rooivleisproduksie in moeilike
ekonomiese omstandighede”
13:00 Paneelbespreking – Mnr. Nico Buys
13:30 Gelukstrekking
13:35 Mnr. Neville Raath Bedankings. Kongres verdaag