Presisieboerdery in die saaibedryf is lank reeds nie meer ’n nuwe begrip nie - dit is eenvoudig staande praktyk ter wille van oorlewing.
In die Veebedryf het dit ook nou ’n bepalende faktor geword en word algemeen aanvaar dat veeboere wat nie daadwerklike pogings gaan aanwend om hulself in hierdie verband te skool en in te rig nie, dit eersdaags moeilik gaan vind om te oorleef.
Rooivleis, spesifiek beesvleis, gaan binnekort future kontrakte soos ander kommoditeite op die JSE verhandel , beter bekend as Safex.
Sien ook lêer, 'JSE Market Notice'.
Hier is 'n kort verduideliking wat dit behels :
1. Tydens enige gesprek oor vleisbeesboerdery, stoet sowel as kommersieel, is die eerste onwillekeurige gedagte : ras
2. Wat is 'n plaasdier ras?
2.1 Die Diereverbeteringswet definieer ras, as volg:
"ras"is 'n populasie van diere wat 'n nageslag voortbring wat oor 'n hoë graad van genetiese stabiliteit beskik soos blyk uit identifiseerbare eenvormigheid in rasstandaarde en -prestasie.
HOE BELANGRIK IS DIE WAARDEKETTING VIR JOU?
'Herstel vertoue in rooivleis-ketting'
Die rolspelers in die waardeketting van die rooivleisbedryf is interafhanklik van mekaar ter bevordering van die bedryf en vir ekonomiese oorlewing. Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het in Bloemfontein 'n beroep gedoen dat die onderskeie bedryfslede 'n pad van vertroue en goeie kommunikasie stap soos wat van 'n ware waardeketting verlang word.
Verskeie rolspelers het die provinsiale RPO-kongres in die stad bygewoon, met uitsluiting van kleinhandelverteenwoordiging, wat nie beskikbaar was nie.
Bloemfontein - The Red Meat Producers Organisation (RPO) says although it is relieved at news that Onderstepoort Biological Products (OBP) has made two million doses of bluetongue vaccine available, it is worried that this might be too little too late.
RPO CEO Gerhard Schutte says the release of these vaccines comes at the end of the summer rainfall season and will not aid stock farmers who have already suffered losses.
Schutte says the national Animal Health Forum, of which the RPO is also a member, has requested the director-general of the department of agriculture, forestry and fisheries to audit OBP:
'Gerhard Schutte'
He says a big concern is whether or not there will be vaccinations availble by spring 2015. According to Schutte, the red meat industry comprises about 40% emerging farmers who cannot afford to lose livestock due to vaccines not being available at the right time.
Brasilië beplan om sowat $12 miljoen se rooivleis na Suid-Afrika uit te voer, maar die wisselkoers kan egter dié plan bemoeilik. Suid-Afrikaanse vleismarkte is heropen vir Brasiliaanse vleisinvoere nadat invoere van dié land sedert 2005 gestaak is. Invoere van vleis vanuit die Suid-Amerikaanse land is gestaak weens die voorkoms van bek-en-klouseer, asook beessponsvormige harsingontsteking (BSE).
Suid-Afrikaanse gesondheidsbeamptes het egter onlangs weer plaaslike markte heropen vir rooivleis en varkvleis vanaf Brasilië.
A task team was appointed in 2009 to investigate the current classification system and after a lot of work, including research, it led to this symposium.
It was pointed out that there are more factors than only age that influence meat quality. A number of changes that has happened after the implementation of the current classification system were pointed out: