Vraag: Daar het ‘n berig oor die nuus gekom dat sterfgevalle a.g.v. listeriose in mense in Suid-Afrika voorgekom het. Kom die siekte ook in diere voor?
Antwoord: Listeriose word veroorsaak deur ‘n bakterium (kiem), Listeria monocytogenes. Drie sindrome kom voor nl. breinvlies- en breinontsteking (meningo-ensefalitis),aborsies of stilgeboortes en bloedvergiftiging (septisemie). Mastitis en oog- en oogslymvliesontsteking is ook al gesien.
Alles wat jy behoort te weet rakende DAFF se hantering van beestuberkulose kan verkry word deur op die volgende skakel te klik.