OBP wil graag al ons kliente op hoogte bring met betrekking tot die beskikbaarheid van OBP Bloed entstowwe en Bloutong entstof. OBP will dit onder u aandag bring dat Bloutong entstof wel beskikbaar is en alle agterstallige bestellings is reeds verskaf.
Vir meer inligting, laai die dokument hier af.