Beef Futures MarkNavraag wat ons ontvang het rakende die verhandeling in die Beef Futures Mark, het betrekking.

Vir die huidige is daar nog nie 'n "link"na die bees mark onder die afdeling van kommoditeite nie.

U kan tans ingaan op die JSE se webruimte by www.jse.co.za. U sal op die intreebladsy 'n blokkie sien wat lees "Beef is Back". U kan op die blokkie gaan klik, andersins sal u op die regterkant van die intreebladsy drie afdelings sien, naamlik Related products (wat die kommoditeite lys - beef is nog nie opgelaai nie), Related documents (wat al die doc's bevat vir die bees mark) en onder dit Useful links. Indien u op die link gaan klik van Daily market-to-market report sal dit 'n na 'n volgende skerm toe gaan - u kan net gaan klik op die Xcell doc en dan sal die daaglikse verhandelingspryse van al die kommoditeite opgemaak word.

Die direkte skakel na die beesmark sal mettertyd opgelaai word by Related products.